Ek was lank gelede in ’n redenasie betrokke met iemand. Ons het nie baklei nie. Ons het net redeneer. Baklei is eintlik tog so sinneloos. Ek het gesê ek sal daarvan hou as ek weet die spesiale een in ...
Dit was al weer sulke tyd. Die rooigety van elke jaar wat ongelukkig niks met krewe uit te waai het nie (of dalk het dit). Skaars was Desember se Kersrooi iets van die verlede, of Februarie se rooi ...